Emily Ratajkowski | |
![]() | |
Geboortenaam | Emily O'Hara Ratajkowski |
---|---|
Geboorte | 7 Junie 1991 Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emily O'Hara Ratajkowski (gebore 7 Junie 1991 in Londen, Engeland) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Girl (2014), We Are Your Friends (2015), Entourage (2015), en I Feel Pretty (2018).